Afrika roep my! Ek hoor hoe sy saggies in die nag deur my gedagtes weef met ‘n fluister wat net ‘n kind van Afrika ken…kom huis toe…My siel hunker na die stilte. Die “gevoel”. Die saligheid.
En so is hierdie dan my gunsteling gedig om die fluister roep te beskryf:
Ek hoor jou roepe. Ampertjies is julle in ń plek ver van als.
LikeLiked by 1 person
Sien so uit om bietjie tyd saam jou dogter te spandeer…en saam kleintjies! Xxx
LikeLike
❤❤❤
LikeLike
Afrika…sy roep altyd haar kinders
LikeLiked by 1 person